See all Education & Training Jobs, Greater Pretoria, Gauteng

Permanent Onderwyseres / Onderrig Hoof
Rietfontein, Gauteng - South Africa

Permanent Onderwyseres / Onderrig Hoof Rietfontein, Gauteng - South Africa

Available: 1 yr, 5 ms ago
Contact: LH Bothma

Account Name: LH Bothma
User Since: 06 Jul 2016
Ads Published: 8
Ads Active: 7 (View ads)
Email

Permanent Onderwyseres / Onderrig Hoof Rietfontein, Gauteng - South Africa

Description

Onderrig Hoof gesoek

‘n Kleuterskool in Rietfontein is op soek na ‘n betroubare volwasse onderwyseres vir hul Kleuter klas.

Besonderhede:
Dae: Maandae tot Vrydae, 06:30 - 17:30
Ouderdomme: 5 tot 6jr
Salaris onderhandelbaar afhanklik van kwalifikasies en ervaring.
Ondervinding is ‘n vereiste.

Vereistes:
Eie betroubare vervoer
Huistaal : Afrikaans
Nie-roker
Vertroud wees met gepaste gerigte aktiwiteite vir die ouderdomsgroep tot Graad R
Uitvoering van daaglikse program
Goed kommunikeer en kan administreer
Moet ‘n liefde vir kinders he en baie geduld
Moet betroubaar, eerlik , hardwerkend wees.


Available: 6+ ms ago
Contact: LH Bothma

Account Name: LH Bothma
User Since: 06 Jul 2016
Ads Published: 8
Ads Active: 7 (View ads)
Email

Back To Top