See all Domestic Worker Jobs, Greater Pretoria, Gauteng
 

Permanent Tuinhulp
Pretoria, Gauteng - South Africa

Permanent Tuinhulp Pretoria, Gauteng - South Africa

Available: 8 yrs, 2 ms ago
Contact: Madeleine Potgieter
073 600 3170

Account Name: Madeleine Potgieter
User Since: 11 Apr 2010
Ads Published: 6
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Permanent Tuinhulp Pretoria, Gauteng - South Africa

Description

Abram is opsoek na tuinwerk, hy is regtig betroubaar, vriendelik, en skoon, kan vlot afrikaans praat, hy werk nou al lank vir my, maar hy benodig nog werk, vir die week, hy doen als wat jy vra, en hy het nog nooit iets gevat sonder om te vra nie. Hy kry koffie by my en middag ete om en by so een uur die middag.

Hy is baie vriendelik met my seuns en skop graag bal saam met hulle as hy sy werk kla gedoen het. Skakel hom gerus by 073 600 3170.  verwysing 084 303 6018


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top