See all Business For Sale, East Rand, Gauteng

Eie Besigheid - Eie Besigheid - Business For Sale
Alberton, Gauteng - South Africa

R 3 500

Eie Besigheid - Eie Besigheid - Business For Sale Alberton, Gauteng - South Africa

Available: 21 hrs, 19 mins ago
Contact: Mac
0810951009

Account Name: Mac Mcpherson
User Since: 03 Oct 2010
Ads Published: 94
Ads Active: 15 (View ads)
Email

Eie Besigheid - Eie Besigheid - Business For Sale Alberton, Gauteng - South Africa

Description

Wees deel van ‘n winsgewende besigheid waar U geen kantoorspasie benodig nie.
Word ‘n voertuig makelaar wie mense help om voertuie te bekom wat deur die finansiele instellings afgewys word.
Ons werk saam met ‘n netwerk van motorhandelaars wie sulke kliente landswyd help met voertuie.
U kan R 20 000.00 per maand en meer verdien met min moeite….
Vir ‘n eenmalige bedrag van slegs R 3 500.00 verkry U ‘n makelary wat die volgende behels:
• U eie bemarkings webblad
• Verpersoonlike besigheids emblem
• Besigheids epos adres
• Volle toegang tot die handelaars netwerk
• Volle opleiding verskaf via epos
Indien U belangstel om hierdie geleentheid te gebruik om ekstra inkomste te verdien:
Verskaf U epos adres asook U selfoon nommer (U kan my ook kontak per whatsapp)


Available: 21 hrs, 19 mins ago
Contact: Mac
0810951009

Account Name: Mac Mcpherson
User Since: 03 Oct 2010
Ads Published: 94
Ads Active: 15 (View ads)
Email

Back To Top