See all Books, eBooks & Games For Sale, Greater Johannesburg, Gauteng
 

Die Goue Draad van Liefde: pdf. e-boek formaat
Randburg, Gauteng - South Africa

Die Goue Draad van Liefde: pdf. e-boek formaat Randburg, Gauteng - South Africa

Available: 2 yrs, 8 ms ago
Contact: Lee Redel

Account Name: Lee Redèl
User Since: 09 Jul 2014
Ads Published: 61
Ads Active: 6 (View ads)
Email

Die Goue Draad van Liefde: pdf. e-boek formaat Randburg, Gauteng - South Africa

Description

‘Die Goue Draad van Liefde’ is ‘n pragtige bundel wat werklik die moeite werd is om aan te skaf.

Resensies deur:

Ellen Fritz:
“Die Goue Draad Van Liefde” is ‘n boek wat elke mens, wat ‘n dieper betekenis in die lewe soek, behoort te besit. Alhoewel daar leesstof van ‘n ligter luim is, het meeste van die verhale en gedigte ‘n Geestlike strekking.
Selfs met die tweede deurlees kon ek nie diA© helder stukkie hartswerk van Lee neersit nie. Lee se onwrikbare geloof en dankbaarheid teenoor haar Skepper straal uit die blaaie van hierdie inspirerende boek.

Magda de korte:
“DieGoue Draad van Liefde” beskryf inderdaad die inhoud van Lee se bundel, en bied ongelooflike kennis en diep insig aan, wat elke hart aanraak, jonk of oud.
Hierdie bundel is pitkos vir Afrikaanse- en Engelse lesers, en is dit ’n moA©t in elke huis.

Van der Spuy Brink:
In “Die goue draad van Liefde” lees ons stories en gedigte wat mekaar afwissel. Dit gaan oor konflik, genade, verlossing, en seerkry, maar veral oor dankbaarheid en gelukkige eindes. Dit help ons om onsself te verstaan, en na die lewe uit ’n ander en beter oogpunt te kyk.
Om die boek te lees, sal elkeen beter anderkant uitkom, meer vir ander beteken, en dit sal bydra tot persoonlike geluk.

Tans net beskikbaar in Pdf. e-boek format @ R50.00.
Om te bestel: allgoodnews.leeredel@gmail.com


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top