See all Books, eBooks & Games For Sale, Cape Town, Western Cape
 

Speurder Morris Muis gaan skool toe!
Panorama, Western Cape - South Africa

Speurder Morris Muis gaan skool toe! Panorama, Western Cape - South Africa

Available: 6 yrs, 7 ms ago
Contact: Anna Emm
0219115618

Account Name: Anna Emm
User Since: 05 May 2010
Ads Published: 31
Ads Active: 12 (View ads)
Email

Speurder Morris Muis gaan skool toe! Panorama, Western Cape - South Africa

Description

“Speurder Morris Muis gaan skool toe”
Stories:
1. Die raaisel van die appels
2. Die raaisel van die voetstappe
3. Die raaisel van die stukkende potlode
4. Die raaisel van die rooi hartjie
Antoinette Louw, beter bekend vir haar rol as Inge destyds in 7de Laan, het nog ‘n CD met kinderstories opgeneem vir bekende produksiemaatskappy, Anna Emm Productions.  Die CD, “Speurder Morris Muis gaan skool toe”, bevat 4 lekkerluisterstories oor Morris Muis, ‘n privaatspeurder, en sy eksentrieke sekretaresse, Alle-kletsie.
Wanneer daar vreemde dinge by die muise se skool gebeur, vra Juffrou Piccolo vir Speurder Morris Muis om te kom help. Saam met sy assistente, Alle-kletsie, los hy weer 4 nuwe raaisels op!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top