See all Books, eBooks & Games For Sale, East Rand, Gauteng
 

Poort na geluk - Hannah du Plessis
Alberton, Gauteng - South Africa

Poort na geluk - Hannah du Plessis Alberton, Gauteng - South Africa

Available: 1 yr, 10 ms ago
Contact: Boeke andbooks

Account Name: Boeke andbooks
User Since: 18/01/16
Ads Published: 87
Ads Active: 41 (View ads)
Email

Poort na geluk - Hannah du Plessis Alberton, Gauteng - South Africa

Description

Poort na geluk - Hannah du Plessis.

Die wraak van n enkele vrou het reeds twee geslagte op Waterpoort verpletter.

 

Hannah du Plessis keer na n lang stilswye terug met n opstopperroman! Die leser kan hom weer eens met n sug van lekkerkry verlustig in n volbloedintrige.

 

Elsa Mering besoek Waterpoort op uitnodiging van tant Martie. Die hele Welman-familie hou geslagte reeds vakansie, maar hierdie jaar het die plaas n addisionele aantrekingskrag: oom Carl, tant Martie se broer en eienaar van Waterpoort, is oorlede en die erfgenaam moet bekend gemaak word.

 

Hardeband boek
168 bladsye
Tweedehandse boek
Goeie kondisie


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top