See all Creche & Babysitter Services, Greater Pretoria, Gauteng

Koningskinders Kleuterskool Baby Sitters
Rietfontein, Gauteng - South Africa

Koningskinders Kleuterskool Baby Sitters Rietfontein, Gauteng - South Africa

Available: 1 yr, 3 ms ago
Contact: LH Bothma

Account Name: LH Bothma
User Since: 06 Jul 2016
Ads Published: 8
Ads Active: 7 (View ads)
Email

Koningskinders Kleuterskool Baby Sitters Rietfontein, Gauteng - South Africa

Description

GOEIE NUUS!

Nuwe Baba en Kleuterskool! - 275 15de Laan, Rietfontein


Trots Christelik Gebaseerde Normes en Waardes


Kinders vanaf 3 maande tot 6 jaar asook Graad R


Skool Beleid:

a€™n Omgewing waarin kleuters tot volle potentiaal kan ontwikkel
Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer, soos net kinders kan doen.
Behoud en ontwikkeling van die individualiteit van die kind
a€™n Skoon, veilige en praktiese omgewing
HoA« standaard onderrig
Handhawing van Christelike norme en waardes
Gebalanseerde middagete
Goeie en openlike skool en ouer verhoudings
Ons wil u kind deel maak van ons kleingroep ontwikkeling en ons klassies wissel van:

12 babas per klas met 2 Babagroeppersoneellede,
12 peuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid,
16 kleuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid,
16 Graad R kleuters per klas met a€˜n Gekwalifiseerde personeellid


Available: 6+ ms ago
Contact: LH Bothma

Account Name: LH Bothma
User Since: 06 Jul 2016
Ads Published: 8
Ads Active: 7 (View ads)
Email

Back To Top