See all Creche & Babysitter Services, Greater Pretoria, Gauteng
 

Kuns Dwergies Dagsorg Baby Sitters
Pretoria North, Gauteng - South Africa

Kuns Dwergies Dagsorg Baby Sitters Pretoria North, Gauteng - South Africa

Available: 4 yrs, 7 ms ago
Contact: Luzaan de Bruyn
0744566188

Account Name: Luzaan de Bruyn
User Since: 28/12/12
Ads Published: 3
Ads Active: 3 (View ads)
Email

Kuns Dwergies Dagsorg Baby Sitters Pretoria North, Gauteng - South Africa

Description

Goeie dag. Is u moeg om elke dag te wonder wie na u kind gaan kyk? Is u moeg om R1000-R2000 n maand te betaal aan n dagsorg vir iets wat n 12jarige kind vir u engel kindjie kan doen? Ons is n dagsorgie waar u engel kindjie met liefde en aandag deur moeders hanteer word. Ons is self ouers en ons wil vir u en u kindjie net die beste gee, net die wonderlikste gee. Uit ondervinding weet ons dat ons engel kinders wat na groot kleuterskole toe gaan nie die individuele aandag kry waarna hulle verlang nie, hulle word ook nie geleer nie. By Kuns dwergies Dagsorg gaan kindertjies kuns produkte maak, storie tye he asook opvoedkundige dvd’s kyk! Etes word op die dag gemaak, hulle word gebad, u engel kind gaan saam ons piekniek hou buite op die gras, ons poog om die beste en net die beste Dagsorg in Pretoria te wees en net vir R800 pm kan u kindjie deel wees hiervan! Ons is oop Maandae tot Vrydae, maar ons kan ook vir n ekstra fooitjie Saterdae en Sondae na u kindjie omsien! Ons neem net n sekere getal kindertjies! Vir meer inligting skakel Luzaan by 0744566188 (whatsapp ook), bbm pin:25AFD0ED of facebook http://www.facebook.com/KunsDwergiesDaycare. Moet nie uitmis nie mammas en pappas! Ons is gelee in Pretoria Waverley. Vriendelike Kuns Dwergie Groete!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top