See all Creche & Babysitter Services, Greater Pretoria, Gauteng
 

kuns dwergies Baby Sitters
Pretoria North, Gauteng - South Africa

kuns dwergies Baby Sitters Pretoria North, Gauteng - South Africa

Available: 4 yrs, 7 ms ago
Contact: Luzaan de Bruyn
0744566188

Account Name: Luzaan de Bruyn
User Since: 28/12/12
Ads Published: 3
Ads Active: 3 (View ads)
Email

kuns dwergies Baby Sitters Pretoria North, Gauteng - South Africa

Description

GOEIE DAG BENODIG U DALK IEMAND OM VIR N RUKKIE NA U KIND TE KYK? BENODIG U DALK N DAGSORG VIR U KINDJIE MAAR KAN NIE BEKOSTIG OM R900-R1500 TE BETAAL NIE? KUNS DWERGIES IS N KUNS SKOOLTJIE OP NAWEKE WAAR ONS U KIND LEER OM KUNS PRODUKTE TE MAAK ONS KONSENTREER OP HAND-OOG KOORDINASIE, GROEP WERK ASOOK KREATIWITEIT. ONS PRYSE IS VANAF R400-R800 PER MAAND EN SLUIT SERTIFIKATE, MAANDELIKSE RAPPORTE, MAANDELIKSE FOTO’S ASOOK KUNS PRODUKTE, DANS LESSE EN DRAMA KLASSE IN. DEUR DIE WEEK IS ONS N DAGSORG EN NASKOOL. DIE DAGSORG KINDERTJIES SAL OOK KUNSKLASSIES DEUR DIE WEEK KRY, 6 ETES N DAG MET KOELDRANKIES EN SAL OOK KLASSE KRY WAAR HULLE SAL LEER OM TE SKRYF, TE TEL, OPVOEDKUNDIGE DVD’S SAL KYK EN STORIE TYE SAL HE, DIE PRYS IS R800 P.M EN SLUIT AL DIE BOGENOEMDE IN. IN ONS NASKOOL SAL DIE KINDERS GEHELP WORD MET HUISWERK. HULLE SAL INLIGTING VIR TAKE KRY ASOOK EKSTRA KLASSIES KRY (KUNS KLASSE, DANS KLASSE, DRAMA KLASSE, LEES KLASSE EN HULLE SAL OOK OPVOEDKUNDIGE DVD’S KYK. DIE PRYS IS R600 P.M. EN SLUIT AL DIE BOGENOEMDE IN. ONS IS GELEE IN PRETORIA, WAVERLEY. KLASSE SAL AMPTELIK DIE 2DE JANUARIE OOPMAAK. SKAKEL LUZAAN BY 0744566188 OF bbm pin pin:25AFD0ED ONS HET WHATSAPP OOK! VRIENDELIKE GROETE KUNS DWERGIES


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top