See all Creche & Babysitter Services, Lowveld & Kruger National Park, Mpumalanga
 

Kleine Mensies Dagsorg Baby Sitters
Nelspruit, Mpumalanga - South Africa

Kleine Mensies Dagsorg Baby Sitters Nelspruit, Mpumalanga - South Africa

Available: 4 yrs, 3 ms ago
Contact: Hannetjie

Account Name: Chauntelle bothma
User Since: 07 Jan 2013
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

Kleine Mensies Dagsorg Baby Sitters Nelspruit, Mpumalanga - South Africa

Description

Kleine Mensies is die ideale dagsorg vir babas van 0 maande tot 3 jaar.

Kleine Mensies is jou baba se liefdevolle huis as Mamma en Pappa moet gaan werk.

Voorheen ook bekend as Kleynhans dagsorg, skep ons ‘n liefdevolle omgewing al vir 25 jaar vir babas en peuters.

Ontbyt en middagete word voorsien met ‘n peuselhappie om 10:00 en 15:00.

Mammas en Pappas kan my gerus kontak of kom sien vir enige ander informasie.

Hannetjie Kleynhans
013 7411 894 of 072 9112 510


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.


Back To Top