See all Creche & Babysitter Services, East Rand, Gauteng
 

Nanny McPhee Baby Sitters
Boksburg, Gauteng - South Africa

Nanny McPhee Baby Sitters Boksburg, Gauteng - South Africa

Available: 3 yrs, 1 m ago
Contact: Tanya Botha

Account Name: Tanya Botha
User Since: 10 Sep 2014
Ads Published: 7
Ads Active: 4 (View ads)
Email

Nanny McPhee Baby Sitters Boksburg, Gauteng - South Africa

Description

Ma is jy moeg van bekommernis oor jou kleuter en jou kind naskool. Dan is my Dagsorg/Naskool die plek vir jou kind.
Dagsorg
Vanaf 12 maande – 5 jaar.
Verskaf etes vir die dag.
Speel, sing, dans en leer hul alles wat hulle moet weet.
Versorg hulle soos ons eie.
Ontvang Geskenk Pak T & V geld.
Naskool
Vervoer beskikbaar van alle Laerskole in Boksburg.
Verskaf middagete vir na skool.
Help met huiswerk en te leer vir toetse.
Internet toegang vir alle skool projekte.
Oop skool vakansies en in Desember.
Saterdae beskikbaar op versoek.
Kontak Tanya 0611705242
Ons is bekostigbaar!!!!
Deposito betaalbaar in 3 maande!!!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top