See all Creche & Babysitter Services, East Rand, Gauteng
 

madagascar kleuterskool Baby Sitters
Benoni, Gauteng - South Africa

madagascar kleuterskool Baby Sitters Benoni, Gauteng - South Africa

Available: 7 yrs, 5 ms ago
Contact: yolande meyer

Account Name: Yolande meyer
User Since: 19/07/10
Ads Published: 2
Ads Active: 2 (View ads)
Email

madagascar kleuterskool Baby Sitters Benoni, Gauteng - South Africa

Description

Ek dink ons skool is tops!

Beleid en doel van ons skool:
*Ons handhaaf n oop beleid en u as ouer moet altyd die vrymoedigheid neem om enige klagtes of probleme rakende u kind met die hoof te bespreek.

Ons missie:
*n veilige omgewing te skep vir die kleuter
*n geleentheid te bied vir kleuter om te ontwikkel in alle fasette van menswees
*gesonde en konstruktiewe spel en ontspanning vir kleuter

Skool ure:
6am-6pm

Ons vat kinders 0-6 jaar

Ons versoek dat kleuters nie na 8:30 by skool afgelaai word nie dit stel hul in staat om die maksimum tyd van leer program te benut.

Ons speelgrond is voldoende aan:
*klim en klouters
*skoon sandput
*opvoedkundige speel goed
*groot gras area

klasse:
pikkewyne :0-1
kameelperde : 1-2
seekoeie (pottytrainers) 2-3
Zebras : 3-4
leeus : 4-5

Etes:

*ontbyt 8:00
*snack (vrug) 10:00
*middagete 12:00
*broodjies 15:00

ons verskaf al hul kos en drink goed so die ouers het nie nodig om kos saam te stuur nie behalwe as die kind op spesiale kos is of formule melk

slaap roetine:
12:30-14:00

Die departement van gesondheid vereis dat kleuters wat skool bywoon sal rus elke kleuter word met sy eie mattras en kombers voorsien

Skool gelde:

R950 voldag
R650 halfdag

Ekstra aktiwiteite:

drama
dans
karate
playball
rugby
netbal
hokkie

Veiligheid:
ons is gekoppel met cms ingeval van nood so ons het n panic knoppie en ook paramediese hulp!


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top