See all Creche & Babysitter Services, East Rand, Gauteng
 

Dudes and Divas Aftercare Centre Baby Sitters
Alberton, Gauteng - South Africa

Dudes and Divas Aftercare Centre Baby Sitters Alberton, Gauteng - South Africa

Available: 4 yrs, 4 ms ago
Contact: Hennie DE KLERK

Account Name: Hennie DE KLERK
User Since: 17/03/13
Ads Published: 2
Ads Active: 2 (View ads)
Email

Dudes and Divas Aftercare Centre Baby Sitters Alberton, Gauteng - South Africa

Description

Dudes en Divas is ‘n volle tweetalige naskool en studie sentrum in Alberton
Ons voorsien vanaf grad 1 tot 12, maw; Laerskool en Hoerskool kinders.
Ons verskaf vervoer vanaf skole tot naskool.
Ons gee middag ete en ook ‘n laatmiddag happie.
Ons bied Internet hulp aan met skool take.
Asook hulp met huiswerk
Ons is oop tydens skool vakansies, waar ons gereeld uitstappies hou.
Besoek gerus ons webwerf, waar julle ons reels, registrasie vorms en spyskaart kan aflaai.
Dis in Engels en Afrikaans en U kan ons ook ‘n epos stuur.
Besonderhede soos per foto aangeheg.
Kontak besonderhede,  011 869 2035 of 071 898 8663.


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top