See all Baby Stuff & Toys For Sale, West Rand, Gauteng
 

My leerboekie
Randfontein, Gauteng - South Africa

My leerboekie Randfontein, Gauteng - South Africa

Available: 6 yrs, 11 ms ago
Contact: samanta Grobler
071 945 2812

Account Name: Samanta Grobler
User Since: 04 Oct 2012
Ads Published: 2
Ads Active: 1
Email

My leerboekie Randfontein, Gauteng - South Africa

Description

MY leerboekie is ‘n materiaal boekie vir kinders tussen die ouderdomme van 1 tot 4.
Dit leer u kind op ‘n speel -speel manier noodsaaklike vaardighede.
.  Ritsluiter
. Oog - hand koordinasie
. tweepunt - greep
. Die basiese vorms - sirkel, driehoek, reghoek en vierkant.
. Die verskil tussen groottes
. Kleur
. Hoe om met knope te werk.
. Kleur by kleur te pas.
. Soort by soort.( sirkel by sirkel te pas)
. Verskillende diere en voertuie
. Hoe om ‘n gesiggie te bou. En so identifiseer u kind met hom/haarself
. Hoe om met ‘n gespe te werk
. Hoe om te ryg en veters vas te maak.
. N telraam van 1 tot 10
. Die moeiliker vorms- ster, maan , kruis en hart
. Die verskil tussen links en regs te leer.

Hierdie boekie is wasbaar en ‘n instruksie boekie word ingesluit om u idees te gee hoe om die boekie te gebruik en watter tipe vaardighede word presies ontwikkel.
Hierdie boekie is baie netjies gedoen en sal u kind baie genot verskaf!
MY email is: OUTREACH @ Hotmail.co.za
EK SAL FOTO’S EMAIL OOR MY PRODUK


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top