See all Baby Stuff & Toys For Sale, Cape Town, Western Cape
 

Slim-Kind Opvoedkundige Bordspeletjie
Brackenfell, Western Cape - South Africa

Slim-Kind Opvoedkundige Bordspeletjie Brackenfell, Western Cape - South Africa

Available: 2 yrs, 9 ms ago
Contact: Margare Phillips

Account Name: Margare Phillips
User Since: 31/05/16
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Slim-Kind Opvoedkundige Bordspeletjie Brackenfell, Western Cape - South Africa

Description

Slim-Kind is ‘n Opvoedkundige Bordspeletjie wat spesifiek ontwerp is om kinders op ‘n prettige manier hul skoolwerk te leer sowel as om hulle besig te hou met pret en genot in n opvoedkundige manier.
Die bordspeletjie is saamgestel deur Gr R, 1 & 2 onderwysers sowel as Educare opvoeders. Dit is streng volgens die Gr R, 1 & 2 CAPS kurrikulum saamgestel. Dis geskik vir kinders vanaf 3+ jaar tot Graad 2.

Die Slim-Kind Opvoedkundige Bordspeletjie bestaan uit 900+ Algemene Vrae en Antwoorde wat opgedeel is in 8 katagoriee;
- Somme
- Woorde
- Teenoorgesteldes, Kleure en Vorms
- Algemeen en Strik vrae
- Diere en Dinge
- Tyd, Dae/Maande, Geld
- Seuns Keusevraag
- Dogters Keusevraag
Die vrae is byvoorbeeld,
Hoeveel wiele het n kruiwa?
Wat is dit?  (Prentjie van n bril)
Wie dra n das in jou huis?
Watter dag gaan jy kerk toe?
Hoe maak n koei?  (klank)
Watter kleur is dit? ( rooi kol)
Ek is groot en jy is … (klein)


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top