See all Agriculture & Farming Services, Transgariep & Goldfields, Free State
 

Boorgat Spook Water Drilling
Bloemfontein, Free State - South Africa

Boorgat Spook Water Drilling Bloemfontein, Free State - South Africa

Available: 3 yrs, 11 ms ago
Contact: Jaco labuschagne
0834157572\0736

Account Name: Anandi labuschagne
User Since: 11 Aug 2013
Ads Published: 3
Ads Active: 1
Email

Boorgat Spook Water Drilling Bloemfontein, Free State - South Africa

Description

Boorgatspook wrote:

Skoonmaak van boorgate, uithaal van pype wat vassit of in gate geval het, oopmaak van toegegooide gate, reabiliteer van gate, oprig en herstel van windpompe, herstel en installeer van dompelpompe, monopompe, sonpompe, kragkoppe, turbex en alle ander tipe pompe. Herstel en seel van alle tipe damme, bou en oprig van water tank stands, besproeiing, toets van boorgate. Goedkoopste en vinnigste diens in land. Indien goedkoper kry pas ons, ons pryse aan en gee ‘n verdere 10% afslag. Mense in stede en dorpe welkom, masjinerie slegs 1.5m breed. Landwyd 0834157572/0736955260 boorgatspook1@gmail.com


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top