See all Activities & Hobbies, Greater Pretoria, Gauteng
 

Die Geskenke Trommel Market
Pretoria North, Gauteng - South Africa

Die Geskenke Trommel Market Pretoria North, Gauteng - South Africa

Available: 2 yrs, 11 ms ago
Contact: Ria Nel

Account Name: Ria Nel
User Since: 17/08/16
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Die Geskenke Trommel Market Pretoria North, Gauteng - South Africa

Description

Die GESKENKE TROMMEL - Kolonnade Retail Park (in Furniture City lokaal) se tafels staan spoggerig gelaai met die mooiste goed, vir sus en ma, pa en ouboet…eetgoed, klere,draadgoed, houtgoed, skinkborde en juwele, mooiste skilderye..Kom maak n draai ons het n “teetuin” in die winkel met vars, geurige koffie, pannekoek en ander lekkergoed, ouma en die buurvrou sal dit ook geniet!
Ons mark is volstoom aan die gang..elke dag van die week by Kolonnade Retail park, Saterdae 8-5 nm en Sondae 9- 4nm…kom maak n snuffel-draai..


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top