See all Activities & Hobbies, Transgariep & Goldfields, Free State
 

Eet soveel soetgoed as wat jy wil Market
Bloemfontein, Free State - South Africa

Eet soveel soetgoed as wat jy wil Market Bloemfontein, Free State - South Africa

Available: 3 yrs, 9 ms ago
Contact: Rika Nel

Account Name: Rika Nel
User Since: 10 May 2015
Ads Published: 1
Ads Active: 1
Email

Eet soveel soetgoed as wat jy wil Market Bloemfontein, Free State - South Africa

Description

Eet soveel soetgoed as wat jy wil op Saterdag 24 Oktober by Bobbies Park Bloemfontein vir slegs R50 per person.

Ten bate van die Tuisbakkers blootstellings projek

Staan ‘n kans om lekker pryse te wen.

Al die soetgoed - van koeke, terte, fudge, koeksisters tot lekkergoed en Banting soetgoed - word verskaf deur mense wat van die huis af soetgoed maak vir ‘n inkomste. Hulle het ingeskryf vir die “Soet Smulgoed Kompetisie” en die publiek moet kom stem vir die lekkerste produkte. 

Daar kan nog ingeskryf word vir die Soet Smulgoed Kompetisie. Die Kompetisie sluit 15 Oktober en die Algehele wenner gaan beloon word met ‘n Naweek wegbreek by Cheasas Peak ter waarde van R4700.00

Tydens hierdie geleentheid word ook ‘n “Crafters market” gehou. Daar sal die mooiste hangemaakte items beskikbaar wees. Stalletjies is ook nog beskikbaar as jy wil uitstal.

Husky Rescue gaan worsrolle verkoop om broodnodige fondse vir hul rescue projek in te samel

Kontak vir Rika 0823404786 vir inligting van al bogenoemde
https://www.facebook.com/events/433926713474719/


The Ad above is no longer available. You may be interested in these similar Ads.






See More...

Back To Top